Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
PLANON-stelsel nie beskikbaar nie

​Die PLANON-stelsel sal op Donderdag, 9 Julie, vanaf 16:30 tot 18:30 nie beskikbaar wees nie aangesien tegniese probleme aangespreek moet word. 

Vir enige navrae, teken asseblief `n versoek aan op die ICT Partner Portal.