Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
TBH/SU COVID-19 Veerkragtigheidskliniek

​Werk jy in die voorste linie? Ontstel die COVID-19 gesondheidskrisis jou?

Die TBH/SU COVID-19 Veerkragtigheidskliniek bied vroeë ondersteuning in geestesgesondheid aan alle werkers wat in die voorste linie werk by Tygerberghospitaal en die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.

Kontak gerus Erine Bröcker by 061 534 5878 of erineb@sun.ac.za.

Meer inligting beskikbaar hier.