Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
MPhil in Geestesgesondheid van Babas - Aansoeke vir 2021 nou oop

​Aansoeke is nou oop vir die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se twee-jaar deeltydse MPhil in Geestesgesondheid van Babas.

Kwalifiserende kandidate kan hul aansoek teen 30 Junie 2020 per e-pos stuur aan zimi@iafrica.com en anusha@sun.ac.za.

Onderhoude sal in Augustus 2020 plaasvind en die finale keuring sal teen September 2020 voltooi word.

Kliek hier vir meer inligting.