Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Grendeltyd: Daaglikse artikel

Mnr Marius Meyer, 'n dosent in strategiese menslike hulpbronbestuur by die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit Stellenbosch het vanaf die begin van die grendeltydperk in die land daagliks 'n inspirerende artikel gepubliseer.

Om enige van die artikels te lees, kliek op die betrokke titel:


[Foto: Anna Shvets van Pexels]