Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Opedag: Benodig studente ambassadeurs

Ons is opsoek na energieke Studente Ambassadeurs om met verskeie take te help om Opedag 2020 'n sukses te maak.

Voldag ambassadeur:
Saterdag 29 Feb , 7:00 – 15:00
R300 vir die dag. Middagete sal voorsien word. 

Skole ambassadeur: 
Saterdag 29 Feb, 9:00 - 15:00
R200 vir die dag. Middagete sal voorsien word. 

Pak van Inligtingspakette en ander fisiese aktiwiteite: 
Vrydag 28 Feb, tyd sal nog bevestig word. 
R150 vir die dag. 

Stuur asb 'n 1 blad CV aan maties@sun.ac.za.
Sperdatum 7 Februarie 2020.