Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Invoer van 2019 Navorsingsuitsetpublikasie, nou oop


Kennisgewing aan alle navorsers:

Die “Research Administrator" (RA) stelsel is oop vir die vaslegging van die 2019- navorsingspublikasie-uitsette. Die sluitingsdatum vir hierdie voorlegging is Maandag 20 Januarie 2020. Die RA stelsel sal gesluit word na hierdie datum en geen verdere inligting sal ingevoer kan word nie.

Navrae kan gerig word aan u departementele verteenwoordiger of kontak me Daléne Pieterse, tel: 021 808 3557, e-pos: mver @ sun.ac.za of me Felicia Mc Donald, tel: 021 808 2581, of per e-pos.: fmcdonald@sun.ac.za by Afdeling Navorsingsontwikkeling.