Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Doen aansoek vir internasionale mobiliteitsprogramme vir personeel

Universiteit Stellenbosch Internasionaal (US Internasionaal) nooi personeel uit om aansoek te doen vir internasionale mobiliteitsprogramme wat beskikbaar is vir akademiese – en steunpersoneel vir die 1ste semester (Januarie tot Junie) in 2020. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 20 September 2019.

Meer inligting: Klik hier OF kontak Lidia du Plessis by 021 808 2607, epos: lidia@sun.ac.za