Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Aansoeke oop vir die Afrika Doktorale Akademie winterskool

Aansoeke is oop vir die Afrika Doktorale Akademie winterskool wat vanaf 27 Junie tot 12 Julie 2019 gehou word. Die doktorale skool is oop vir huidige en voornemende doktorale kandidate, hul studieleiers en navorsers in die algemeen.

Registreer aanlyn hier. 'n Volledige program is hier beskikbaar.

Vir meer inligting kontak adainfo@sun.ac.za