Universiteit Stellenbosch Internasionaal (US Internasionaal) nooi personeel uit om aansoek te doen vir internasionale mobiliteitsprogramme wat beskikbaar is vir akademiese – en steunpersoneel vir die tweede semester (Julie tot Desember) in 2019. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 8 Maart 2019.
Vir meer inligting klik hier OF kontak Lidia du Plessis by Tel 021 808 2607, epos lidia@sun.ac.za