Ons is opsoek na energieke Studente Ambassadeurs om met verskeie take te help om Opedag 2019 'n sukses te maak.
Saterdag 23 Februarie
07h30 – 17h00
R500 vir die dag. Middagete word voorsien
Stuur asb 'n 1 blad CV aan michelleswart@sun.ac.za. Sperdatum 8 Februarie 2019.