Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Voertuigtender

Voertuie kan op  Woensdag 1 Augustus 2018 vanaf  8h30 – 16:00 by Stellenbosch Universiteit Vervoerdienste te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor 16h00 op 1ste Augustus  2018 by gemelde adres ingelewer word. 

Kliek hier​​ om die voertuiglys te sien.

Kontak: Lelanie Langford 808 467 vir verder inligting.​