Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
sun-e-HR

Belangrike kennisgewing

Aan alle sun-e-HR gebruikers

 Neem asb kennis van die volgende belangrike informasie:

 As gevolg van kritieke stelselonderhoud sal die sun-e-HR stelsel vanaf 16h30 op 15 Desember 2017 tot 08h00 op 19 Desember 2017, nie beskikbaar wees nie. 

Ons vra om verskoning vir enige ongerief.

Groete

 sun-e-HR Ondersteuningssentrum