Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Afdeling vir Voornemende Studentedienste gesluit

Die personeel van die Afdeling vir Voornemende Studentedienste neem deel aan die universiteit se jaarlikse sportdag vir personeel en sal dus nie op Donderdag 30 November vanaf 9:30 beskikbaar wees nie.

Die afdeling hou ook hul jaareindfunksie op Vrydag 1 Desember. Personeel sal dus nie vanaf 12:00 beskikbaar wees nie.