Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Rektor uitstedig

​Die Rektor sal vanaf Saterdag 7 Oktober tot Saterdag 14 Oktober na Hong Kong en Singapore reis.  Hy woon verskeie vergaderinge met stigtings by asook alumni-geleenthede.  Hy sal ook besoek aflê by die Universiteit van Hong Kong as gas van die President van die Universiteit.

Prof Leopoldt van Huyssteen sal in hierdie tydperk waarneem.  Stuur gerus enige versoeke aan die waarnemende Rektor na Veronica Schmidt of Michelle Jooste.​