Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Mandaryns klasse

Aansoeke is nou oop vir die Chinese ABC-kursus wat deur die Confucius-instituut by  Universiteit Stellenbosch aangebied word. Klasse vir die tweede semester begin op 31 Julie 2017. Die ABC kursus bied Mandaryns luister-, praat- en leesvaardighede en is oop vir inwoners van Stellenbosch, universiteitspersoneel en studente. Meer inligting oor die kursus hier

Voltooi aansoekvorm hier