Die Afdeling Menslike Hulpbronne sal op Vrydag, 31 Maart, gesluit wees.
'n Aflospersoon sal beskikbaar wees by Menslike Hulpbronne se ontvangstoonbank vir die neem van boodskappe en die afhaal van lonetjeks.
Almal sal weer terug wees op kantoor op Maandag, 3 April.