Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Fondse vir finansieel behoeftige FGGW-studente

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het beperkte fondse beskikbaar vir finansieel behoeftige studente. Vind asseblief die aansoek vir FGGW finansiële ondersteuning aangeheg, wat aan studente allokeer sal word gebaseer op die beskikbaarheid van fakulteitsfondse.

  • Voltooi hierdie vorm in SWART ink.
  • Toekennings word bepaal deur finansiële behoefte EN studente/gesinne wat bewyse kan lewer dat hul nie kwalifiseer vir ander beurse en/of lenings nie, sal ook oorweeg word. 
  • Nie-SA burgers kan ook oorweeg word vir hierdie befondsing.
  • Die Universiteit behou die reg voor om ALLE INLIGTING TE KONTROLEER en hierdie aansoek te kanselleer indien vals inligting verstrek word.
  • Volledige aansoeke moet saam met die nodige bewysstukke by die Beurskantoor ingedien word: Kamer 1047, Kliniese Gebou, Tygerbergkampus OF e-pos dit aan Me Freda Niemann by fn@sun.ac.za teen 10 Maart 2017.