Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
TRECCAFRICA II studie en uitruilgeleenthede

TRECCAFRICA II het geleenthede beskikbaar vir meestersgraad voltydse studies, asook meesters, doktorale en personeel uitruilprogramme. Die TRECCAFRICA akademiese programme maak voorsiening vir die volgende dissiplines: volhoubare ontwikkeling, omgewingsbestuur, hernubare energie, voedsel wetenskap en tegnologie van natuurlike hulpbronne assessering, klimaat en die samelewing, biotegnologie, landbou-ekologie, grondfisika, mikrobiologie en veterinere medisyne.

 'n Volledige lys van programme is beskikbaar by http://www.treccafrica.up.pt/courses.

Uitruilprogramme moet by een van die volgende TRECCAFRICA vennoot universiteite onderneem word: Universiteit van Botswana, Universiteit van Dar es Salaam (Tanzanië), Universiteit van Ghana, Mekelle Universiteit (Ethiopië), Universiteit van Nairobi (Kenia) en die Universiteit van Stellenbosch (Suid-Afrika).

Sluitingsdatum vir aansoeke is 20 Maart 2017.

Om aansoek te doen, gaan na http://www.treccafrica.up.pt/apply .