Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Aansoeke oop vir die 'Africa Collaboration Grant'

Aansoeke word ingewag vir die 'Africa Collaboration Grant'. Die toekennings bied befondsing aan voltydse Universiteit Stellenbosch personeel om akademiese samewerking met een of meer  vennote by universiteite of navorsingsinstellings elders in Afrika  te vestig of te versterk.

Drie kategorië van samewerking word befonds: 

  • Werkswinkel/Konferensie wat gesamentli k georganiseer word met 'n venoot/ vennote  van  ander Afrika-lande (tot 'n maksimum van R80000)  
  • Navorsingsbesoek aan een of meer ander lande in Afrika (tot 'n maksimum van R 40 000)
  • Gasheer vir navorsingsbesoekers  van een of meer lande elders in Afrika (tot 'n maksimum van R40 000)

Sluitingsdatum: 10 Aprtil 2017

Kliek hier bepalings en voorwaardes

Kliek hier vir die aansoekvorm

Vir verdere inligting, kontak Nico Elema by nicoelema@sun.ac.za