Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Jaarlikse Jeugdaglesing
Begin: 19/05/2023, 11:00
Einde: 19/05/2023, 14:00
Kontak:Shanté Neff -
Plek: Attie van Wyk Auditorium, Faculty of Theology, 171 Dorp Street, Stellenbosch

Jaarlikse Jeugdaglesing 

Onderhandeling van studentewelstand in hoër onderwys: Die geval van die Universiteit Stellenbosch  

Datum: Mei 19, 2023

Tyd: 11:00 – 14:00

Lokaal: Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, 171 Dorp Straat, Stellenbosch 

Aangebied deur die Fakulteit Teologie en die Transformasiekantoor

RVSP teen Mei 15, 2023

https://forms.office.com/r/rNafKWr0cg

Navrae

​Me Shanté Neff 

shante@sun.ac.za

Prof Shantelle Weber

smweber@sun.ac.za