Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Dept Statitiek Seminaar: Elmarie Nel (Research Analytics, City of Cape Town) Data-driven decision making
Begin: 10/03/2023, 13:00
Einde: 10/03/2023, 14:00
Kontak:Elizna Huysamen - 021 808 3244
Plek: Van der Sterr building, 2nd Floor, Room 2048

​Die belangrikheid van goeie statistiese begrip word dikwels in data-analise misgekyk. Elmarie Nel, hoof van Research Analytics in die Policy and Strategy Departement by die Stad Kaapstad, neem ons deur haar loopbaanreis met statistiek in beleidsbesluitneming. Dit het begin in die Suid-Afrikaanse Reserwebank, waar sy die eerste amptelike nowcasting model vir Suid-Afrika help ontwikkel het, tot die Stad Kaapstad, waar sy data op verskeie maniere gebruik om beplanning, beleid en strategie-ontwikkeling te help, en ook krisisreaksie.