Kontak:Elizna Huysamen
- 021 808 3244
Plek: Van der Sterr building, 2nd Floor, Room 2048
Deur die kant en die grootte van 'n posisie te skei, kan gesofistikeerde strategie strukture ontwikkel
word. Modellering van die kant en groottekomponent kan deur 'n meta-etiketterings benadering
gedoen word. Verskeie heterogene argitekture word bespreek om rekening te hou met
sleutelaspekte van meta-etikettering.