Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Dept Statitiek Seminaar: Johan Fourie (Department of Economics, SU) - Big data in history: Challenges and opp
Begin: 24/03/2023, 13:00
Einde: 24/03/2023, 14:00
Kontak:Elizna Huysamen - 021 808 3244
Plek: Van der Sterr building, 2nd Floor, Room 2048

​Nuwe digitaliserings- en transkripsietegnieke gee historici nou toegang tot groot volumes historiese inligting, wat geleenthede bied om nuwe hipoteses te toets of historiese mites bloot te lê. Tog kom met groot historiese data ook groot uitdagings. Ek bespreek sommige van die opwindende nuwe navorsing wat ekonomiese en sosiale historici van Suid-Afrika die afgelope paar jaar onderneem het, en nooi statistici en ander uit om kragte saam te snoer.