Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Gesonde Jy
Begin: 13/02/2023, 14:00
Einde: 24/03/2023, 14:00
Kontak:Louise Engelbrecht - +277949190720218082818
Plek: Coetzenburg


Die Gesonde jy program hardloop van 13 Februarie tot 24 Maart en sluit die volgende in:

  • Liggaamsamestelling metings (voor en na)
  • Voeding konsultasie deur Fuel Form 
  • 3 groep oefen sessies per week
    • Buite loop 
    • Circuit sessie
    • Hoë intensiteit interval sessie (binne en buite)

Elke sessie sal 30-45 minute duur. Jy kan kies tussen om of die oggend sessie 6:30 of die middag sessie 17:00 by te woon. Alle sessies vind plaas by Coetzenburg

Koste: R1500

Vir meer inligting en om jou plek te bespreek kontak ons by: louisee@sun.ac.za of 021 808 2818.

Besprekings sluit 8 Februarie

Gesonde Jy word aangebied deur die Departement Oefening, Sport en Leefstyl Medikasie