Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​Behaal akademiese sukses ondanks digitale aandagafleiers
Begin: 03/11/2022, 18:00
Einde: 03/11/2022, 18:30
Kontak:Student Recruitment | Studentewerwing - 0218084709
Plek: https://bit.ly/3xYrEEA

​Digitale tegnologieë soos slimfone en sosiale media deurdring byna elke aspek van studente se lewens. Hoewel hierdie tegnologieë ons sosiale en akademiese lewens in vele opsigte ondersteun, kan dit ook ons aandag aflei en ons akademiese sukses verhinder. Namate studente in selfstandige volwassenes ontwikkel, moet hulle leer hoe om verantwoordelikheid vir hulle eie leer te aanvaar en hulle tyd op digitale media te bestuur. Hierdie webinaar handel oor hoe studente self hulle gedrag kan reguleer en akademiese sukses kan behaal ondanks digitale aandagafleiers. 

Aanbieder:       Angelique Dreyer
Kenner:             Dr Douglas Parry (dosent in Inligtingwetenskap)

Sluit aan​: https://bit.ly/3xYrEEA