Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
2de Afrika-mikrobioom-instituut werkswinkel en simposium
Begin: 07/12/2022, 08:00
Einde: 09/12/2022, 13:30
Kontak:Dr Sue Fortuin - 021 938 9606
Plek: Jan Mouton Teaching and Learning Centre - Stellenbosch University

​Die 2de African Microbiome Instituut werkswinkel en simposium sal vanaf 7-9 Desember 2022 by die Universiteit Stellenbosch plaasvind. Die African Microbiome Institute sal hierdie geleentheid aanbied. Die Plaaslike Reëlingskomitee nooi jou graag uit om deel te neem aan die 3 dae, werkswinkel (1 dag) en Simposium (2 dae).​

Op 7 Desember sal ons die QIIME2 Microbiome Workshop aanbied wat die kernkonsepte van QIIME2 sal dek en 'n praktiese tutoriaal sal insluit waar navorsers hul eie data kan analiseer. Die Simposium op 8 en 9 Desember sal die jongste wetenskaplike vooruitgang in mikrobioom- en metaboloomnavorsing in Afrika ten toon stel en sal deur leiers in die veld aangebied word.


Registrasie en abstrakte indiening is nou oop



Vir meer inligting, besoek asseblief: