Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Ooptoegangsweek: #Oop vir Klimaatsgeregtigheid, 26 - 28 Oktober 2022
Begin: 10/10/2022, 10:00
Einde: 28/10/2022, 10:00
Kontak:Paulette Talliard - 021 808 9046
Plek: Stellenbosch University Library

Hierdie jaar se Internasionale Ooptoegangsweek fokus op klimaatsverandering en klimaatsgeregtigheid. Die drastiese wêreldwye verandering in die klimaat het verreikende gevolge. Soos gesien in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap in April 2022, toe KwaZulu-Natal tot 'rampgebied verklaar is, kan hierdie gevolge enige land tref.

Sulke tragedies kan 'n gemenskap verowes deur die beskadiging en vernietiging van kritieke vervoer-, kommunikasie-, elektriese en gesondheidsinfrastruktuur wat ook daartoe lei dat reddingswerk en noodleningspogings bykans onmoontlik is.

Derhalwe is hierdie jaar se tema Oop vir Klimaatsgeregtigheid.


Om te registreer in Persoon of Teams, klik hier.

Navrae: Paulette Talliard