Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Intreerede: Prof Allan Ellis
Begin: 01/09/2022, 17:30
Einde: 01/09/2022, 18:30
Kontak:Amira Brown -
Plek: Online

​Prof Allan Ellis van die Departement Plant- en Dierkunde lewer vandeesweek sy professorale intreerede, met die titel "Dazzling daisies and forlorn flies: Namaqualand tales of unrequited love". Klik hier vir meer inligting oor Prof Ellis, sy navorsing en om die intreerede aanlyn te kyk - ​https://blogs.sun.ac.za/inaugural-lectures/af/event/prof-allan-ellis/