Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Jaarlikse simposium van Sosiale Impak getiteld Hervoorstelling van sosiale impak
Begin: 01/09/2022, 09:00
Einde: 01/09/2022, 13:00
Kontak:Chevaan Peters -
Plek: Ms Teams - Virtual

Oogmerk: Om dialoog en samewerkende optrede aan te moedig ter verbetering van sosiale impak

Doel: Om kritiese diskoers met alle belanghebbendes te fasiliteer vir –

  • beraadslaging oor die belang van die hervoorstelling van sosiale impak;
  • die deel van beste praktyke wat sosiale impak ondersteun; en
  • die toepassing van 'n metodologiese benadering vir die vaslegging van sosiale impak‑praktyke.

Uitkomste: Om saam 'n weg na transformatiewe sosiale impak te vind

Datum: ​Donderdag, 1 September 2022

Tyd: 09:00 - 13:00

Registreer: Klik hier​​