Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Departement Statistiek & Aktuariële Wetenskap: Seminaar - Dino Michael (Deloitte & Touche, Midrand)
Begin: 30/09/2022, 13:00
Einde: 30/09/2022, 14:00
Kontak:Elizna Huysamen - 021 808 3244
Plek: Van der Sterr Building, c/o Victoria & Bosman Street, Stellenbosch

Die seminaar sal die ooreenkoms tussen Deloitte en die Dubai-regering se eiendomssektor ondersoek. Verskeie databronne (huurooreenkomste, verkoopsaktes en verskeie makro-ekonomiese data) is gebruik om 'n aantal eenveranderlike en meerveranderlike modelle te ontwikkel. Hierdie modelle word gebruik om toekomstige vraag en aanbod van vaste eiendom te voorspel, en inligting te verkry oor die belangrikste makro-ekonomiese dryfvere wat vraag en aanbod beïnvloed. Die inligting is beskikbaar op die Dubai se regeringswebwerf.