Kontak:Annette van Tonder
- 0218089371
Plek: Windhoek Country Club, Windhoek, Namibia
Hierdie is 'n inleidende kursus gemik op enige iemand wat belangstelling het in intellektuele goedereg en mededingingsreg. Die basiese beginsels van kontraktereg en die reg op onregverdigde verryking sal ook bespreek word.
'n Bywoningssertifikaant sal deur Stellenbosch Universiteit uitgereik word. Die sertifikaatprogram isgeakkrediteer deur Stellenbosch Universiteit se afdeling: Kortkursusse.
Die kursus is prakties en vrae sal beantwoord word gedurende elke voorlegging. Elke deelnemer sal 'n geheue stokkie met al die vorleggings ontvang.
Toelatingsvereistes: GEEN
Eksamenvereistes: GEEN
Akkreditasie: Stellenbosch Universiteit
Koste: R7 850 per persoon (daaglikse tee en middagete ingesluit)
Registreer:
https://shortcourses.sun.ac.za/application-form.html?offeringid=dc221b16-52d7-ec11-abee-005056801c40
Meer inligting:
Anton Mostert Leerstoel vir Intellektuelegoederereg