Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Middaguurgesprek oor die antikoloniale roman Max Havelaar (1860)
Begin: 23/06/2022, 13:00
Einde: 23/06/2022, 14:00
Kontak:Lenelle Foster -
Plek: Room 693 (Arts Building) & MS Teams | Lokaal 693 (Lettere-gebou) & MS Teams

​Sluit by die Departement Afrikaans en Nederlands aan wanneer prof Jerzy Koch, buitengewone hoogleraar in Nederlandse letterkunde, oor Multatuli se antikoloniale roman Max Havelaar (1860) kom praat. Die praatjie sal op die roman se struktuur en werking – insluitende die resepsie van die verskillende vertalings – fokus.