Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kom ons vier biodiversiteit
Begin: 26/05/2022, 14:00
Einde: 26/05/2022, 15:00
Kontak:Christine Groenewald - 0842704489
Plek: Rooiplein, grass in front of AI Perold building

Fasliteitsbestuur nooi jou na 'n informele praatjie deur ons landskapspan oor die voëls, bye en inheemse plante in die tuine op die Stellenbosch-kampus.