Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Stellenboch Forum Lesing: Die oplossing vir die globale klimaatkrisis – Prof Guy Midgley
Begin: 21/04/2022, 13:00
Einde: 21/04/2022, 14:00
Kontak:Whitney Prins -
Plek: MS Teams

​​​Ons het almal idees oor hoe die klimaatkrisis oplosbaar kan wees, of andersins. In hierdie praatjie sal prof Guy Midgley 'n agtergrond gee van die uitdaging wat ons as 'n spesie op wêreldvlak in die gesig staar, 'n paar kritieke risiko's wat ons in Suider-Afrika in die gesig staar, uitlig, en uiteindelik die gehoor by 'n interaktiewe bespreking betrek om oplossings in reële tyd te verken.