Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Inleiding tot Data en Navorsing
Begin: 16/11/2021, 09:00
Einde: 18/11/2021, 16:00
Kontak:Patricia Zweig - 0723559578
Plek: Online and/or at STIAS Conference Centre

Die Navorsingsalliansie vir Ramp- en Risikovermindering (RADAR) bied in Oktober en November verskeie driedag- geakkrediteerde kortkursusse aan. Hierdie kursus rus deelnemers toe met grondige kennis van die soort inligting wat beskikbaar is om ramprisiko's te assesseer en waar om inligting en basiese data te vind. Insamelingsinstrumente word bespreek en praktiese oefeninge vorm deel van die kursus.​