Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Aanlyn kreatiewe uitdrukkingsaand
Begin: 02/09/2021, 18:00
Einde: 02/09/2021, 19:30
Kontak:appliedtheatreevents@gmail.com -
Plek: MS Teams

Studente en personeel word uitgenooi na die aanlyn Kreatiewe Uitdrukkings-geleentheid wat aangebied word deur die US Drama Departement, in samewerking met die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling. Kom geniet ʼn aand van teater, visuele kuns, digkuns, musiek, dans, multi-media en meer, alles met die tema geestesgesondheid. Daar sal 'n vasgestelde program van optredes wees, sowel as 'n tydgleuf aan die einde van die geleentheid vir diegene wat dit bywoon en wat graag iets van hul eie wil aanbied.

As u die geleentheid wil bywoon, 'n item wil aanbied of vrae het, kontak asseblief appliedtheatreevents@gmail.com.

2 September 2021

MS Teams

18:00-19:30