Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Gender aan die werk
Begin: 27/08/2021, 10:30
Einde: 27/08/2021, 12:30
Kontak:Grizelda Adams -
Plek: MS Teams

​Ons verken vooroordele en praktiese maniere om gendersensitiwiteit en ‑verantwoording in die werkplek nie net te weerspieël nie, maar ook te implementeer en hoe om van gendersensitief na genderresponsief te beweeg.