Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kollig op vroue wetenskaplikes in fisika
Begin: 10/08/2021, 13:00
Einde: 12/08/2021, 14:00
Kontak:Anneke Erasmus -
Plek: MS Teams meeting

Die Departement Fisika en die Fakulteit Natuurwetenskappe nooi u vriendelik uit na 'n reeks middaguur gesprekke van 10 tot 12 Augustus met vroue wetenskaplikes in fisika en die natuurwetenskappe. Alle sessies sal aanlyn plaasvind. 

Di 10/08 – 13:00-14:00

'n “Verligte" loopbaan in fisika

Dr Angela Dudley, Departement Fisika, Universiteit van die Witwatersrand

Woe 11/08 – 13:00-14:00

'n Loopbaan in kosmologie

Prof Amanda Weltman, Universiteit van Kaapstad, en Dr Zina Ndabeni, iThemba Labs en UK

Don 12/08 – 13:00-14:00

Paneelbespreking oor vroue wetenskaplikes in fisika

Word gelei deur Dr Christine Steenkamp, Departement Fisika, Universiteit Stellenbosch

 Klik hier om by die gesprekke aan te sluit