Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Die jaarlikse Mary-Anne Plaatjies-Van Huffel gedenklesing vind op 12 Augustus 2021 aanlyn plaas
Begin: 28/07/2021, 17:00
Einde: 12/08/2021, 17:00
Kontak:Marita Snyman - 021 8082538
Plek: Online (MS Teams)

Die tweede jaarlikse Mary-Anne Plaatjies-Van Huffel gedenklesing sal op 12 Augustus vanaf 19:00 op MS Teams deur Prof. Leo J. Koffeman gelewer word. Prof. Koffeman is Professor Emeritus van Kerkbeleid en Ekumenie aand die PThU (Amsterdam) en Buitengewone Professor aan die Universiteit Stellenbosch en Universiteit van Pretoria.

Registreer asseblief teen 10 August deur op die volgende skakel te kliek https://forms.gle/euRHJ2TpCN4uXpxN7 of stuur 'n epos na maritasnyman@sun.ac.za om die skakel 'n dag voor die geleentheid te ontvang.