Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Webinaarreeks vir kliniese assistente: Die literatuursoektog en bestuur van verwysings
Begin: 20/04/2021, 12:00
Einde: 20/04/2021, 12:00
Kontak:Karis Moxley -
Plek: MS Teams

Die Kantoor vir Navorsingsteun aan Kliniese Assistente nooi kliniese assistente (MMed-kandidate) en hul studieleiers uit om deel te neem aan hierdie nuwe webinaar-reeks wat 'n oorsig bied van noodsaaklike kliniese navorsingskonsepte en -vaardighede. Die tema vir die April-webinaar is: Die literatuursoektog en bestuur van verwysings​.