Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Teacher Education for Transformative Agency Boekbekendstelling
Begin: 03/03/2021, 11:00
Einde: 03/03/2021, 12:00
Kontak:Wikus van Zyl - +27 21 201 0071
Plek: Zoom: https://bit.ly/2ZsyMra

Die Universiteit Stellenbosch en African Sun Media nooi u uit na die bekendstelling van Teacher Education for Transformative Agency: Critical Perspectives on Design, Content and Pedagogy. Hierdie boek dokumenteer en ondersoek die pogings deur akademiese personeel binne die Opvoedkunde Fakulteit aan die Universiteit Stellenbosch, Suid Africa om aan die vereistes van nuwe programme en aanvanklike onderwysersopleiding te voldoen. Dit ondersoek hoe kurrikulum-ontwerp in die NOS program deur verskillende dissiplines ontvou en fundamenteel die ooreenkomste in die aanbieding van kursusmateriaal. 
Die redakteurs en outeurs is in gesprek met Prof Viv Ellis van Monash Universiteit in Australie en brei uit oor die temas wat in die boek aangespreek word.
Registreer vir die bekendstelling by: https://bit.ly/2ZsyMra
Koop die boek op enige van die volgende platforms: 
GOOGLE BOOKS: http://bit.ly/39SVLAh
TAKEALOT: http://bit.ly/39Vp3y5
ITSI: http://bit.ly/3pg7n6W
AMAZON: https://www.amazon.com/dp/B08TBZFPVF