Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Dekaansvergunning-eksamen
Begin: 15/02/2021, 09:00
Einde: 15/02/2021, 12:00
Kontak:Nazli Daniels - 021 808 4837
Plek: Schumann Annex/Anneks

​Die Fakulteit se Dekaansvergunningeksamen (DVE) sal op Maandag, 15 Februarie 2021, plaasvind. (Om die DVE te skryf, moes student elektronies geregistreer het teen 29 Jan 2021.)

Studente wat die DVE gaan skryf, moet hulself op hoogte bring van die DVE-riglyne en DVE-Covid-19 Protokol. (Die skakels is hier onder.)

Tyd:  09:00 (Kom asb. teen 8:30 by die eksamenlokaal aan.)

Lokale:

  • Schumann Anneks 1027:  Departement Ondernemingsbestuur
  • Schumann Anneks 2020:  Skool vir Rekeningkunde en Dept Statistiek en Aktuariële Wetenskappe

Vir inligting oor die DVE-riglyne, kliek hier.

Vir inligting oor die DVE-Covid-19 Protokol, kliek hier.