Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Webinaar: Internasionale Jaar van die Verpleegster en die Vroedvrou
Begin: 19/10/2020, 09:00
Einde: 19/10/2020, 11:00
Kontak: -
Plek: YouTube

​Die Universiteit Stellenbosch en die Suid-Afrikaanse Raad vir Mediese Navorsing nooi u uit na 'n webinaar wat erkenning gee aan die Internasionale Jaar van die Verpleegster en die Vroedvrou 2020, en hul bydrae tot die bestryding van die COVID-19-pandemie.

Die sprekers is Minister Nomafrench Mbombo, Prof Glenda Gray and Prof Hester Klopper.

Die webinaar sal regstreeks uitgesaai word op YouTube by hierdie skakel.