Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Mother Earth, Mother Africa & African Indigenous Religions Virtuele Bekendstelling
Begin: 25/08/2020, 10:00
Einde: 25/08/2020, 10:00
Kontak:Wikus van Zyl - 021 201 0071
Plek: Zoom

Vroue het nog altyd 'n prominente plek gehad en rol gespeel in die vorming van die godsdienstige-, ekonomiese-, politiese-, intellektuele- en kulturele lewe in Afrika-samelewings. Die outeurs van hierdie volume herleef godsdienstige gebeurtenisse en belewenisse vanuit hul individuele perspektiewe soos wat dit ontvou in die kontinent. Word die relevansie van Afrika-vroue se insigte uitgevee deur die patriargale sosiale stelsels?

Kom en neem deel aan die gesprek oor hoe inheemse gemeenskappe kreatief en innoverend tradisionele hulpbronne gebruik om omgewings-verbrokkeling te oorleef en luister na die perspektiewe van Afrika vroue-studies, ekoteologie en inheemse Afrika-gelowe.

Registreer by die volgende skakel: https://us04web.zoom.us/webinar/register/WN_jlMUhX2-RNyKA5dFd1QtFQ​​