Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
In gesprek met prof Stan
Begin: 27/08/2020, 18:00
Einde: 27/08/2020, 19:00
Kontak:Randall Adams - adamsr@sun.ac.za
Plek: Online | Aanlyn

​COVID-19 het die toekoms ongetwyfeld drasties verander en waarskynlik ook jóú lewe ingrypend beïnvloed.

Sluit gerus aan by Prof Stan du Plessis, bedryfshoof van die Universiteit Stellenbosch (US), vir ‘n aanlyn gesprek oor die ekonomiese implikasies van hierdie pandemie. Prof Stan sal ook die geleentheid gebruik om jou op hoogte te bring van ontwikkelings by die Universiteit.

Datum: Donderdag 27 Augustus 2020
Tyd: 09:00 (PST); 12:00 (EST); 18:00 (SAST)
Onderwerp: Breaking Adam Smith’s Pin Factory: What has the pandemic done to the South African economy, and the global economic condition?

RSVP: E-pos alumni@sun.ac.za om te RSVP en skryf In gesprek met Prof Stan in die onderwerp-boksie.


(‘n Skakel na die geleentheid, tesame met die huisreëls, word na ontvangs van jou RSVP aan jou gestuur.)

Ons sien uit daarna om jou aanlyn te verwelkom!