Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Krygervroue: Stryd in die voorste linies teen COVID-19
Begin: 14/08/2020, 14:00
Einde: 14/08/2020, 15:30
Kontak: -
Plek: Microsoft Teams

​Die Vroueforum bied op 14 Augustus 2020 van 14:00 tot 15:30 'n webinar aan met die tema Krygervroue: Stryd in die voorste linies teen COVID-19.

Kliek hier vir die uitnodiging en 'n lys van die sprekers.

Webinar skakel.