Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Coping with Covid-19: surviving, striving and thriving
Begin: 14/08/2020, 13:00
Einde: 14/08/2020, 14:30
Kontak:Lesinda Daniels - 021 808 2225
Plek: MS Teams

​Die Covid-19-pandemie het 'n skielike, onvoorsiene, diepliggende en onvoorspelbare uitwerking op vroue in alle werkkringe, op die professionele, persoonlike, besigheids-, akademiese en gemeenskapsfeer. 

Op hierdie Vrouedag nooi ons vroue om hul ervarings met mekaar te deel, sodat ons by mekaar kan leer en ook om ons aanpasbaarheid gedurende die pandemie se uitdagings te vier.