Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#SmartResearcher Biblioteek webinar: Inleiding tot data visualisering met Tableau en RAWGraphs
Begin: 20/08/2020, 14:00
Einde: 20/08/2020, 16:00
Kontak:Marié Roux - 0218089917
Plek: Online webinar


Hierdie webinar sal bestaan uit 'n inleidende demonstrasie oor hoe om jou data te visualiseer met die hulp van Tableau Public en RawGraphs. Beide is gratis sagteware en redelik gebruikersvriendelik. 

Registreer asseblief hier.

Die skakel na die Microsoft Team sal nader aan die tyd uitgestuur word aan alle deelnemers.