Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Webinaar: COVID-19 Provinsiale Beroepsgesondheids- en veiligheidsmaatreëls
Begin: 18/06/2020, 11:00
Einde: 18/06/2020, 12:00
Kontak:Stacey Blows -
Plek: Microsoft Teams

Op Donderdag 18 Junie bied die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid 'n webinaar aan oor COVID-19 Provinsiale Beroepsgesondheids- en veiligheidsmaatreëls.

Die spreker is dr WAJ (Jack) Meintjes, 'n spesialis in arbeidsgeneeskunde.

Hierdie webinaar vorm deel van die Futureproofing Public Health COVID-19 webinaar-reeks.

Kliek hier vir meer inligting.