Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#SmartResearcher Biblioteekwerkswinkels
Begin: 11/02/2020, 09:00
Einde: 25/02/2020, 09:00
Kontak:Marié Roux - 0218089917
Plek: Stellenbosch University Library

​​Die #SmartResearcher opleidingsprogram van die Biblioteek- en Inligtingsdiens is belyn met die navorsingsproses. Die tweede stap in die Navorsingsproses is "Versameling en vaslegging van data".

Die Biblioteek nooi graag nagraadse studente, navorsers en personeel na hierdie twee werkswinkels: Inleiding tot Navorsingsdatabestuur  en Deel en disseminasie van data. Twee ander werkswinkels wat ook in Februarie aangebied word is Hoe om Regeringstatistiek te vind and Inhanding van jou tesis/proefskrif tot SUNScholar​.​

Sien asseblief meer inligting oor die reeks van werkswinkels op ons #SmartResearcher webblad.​